http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2008


Persoonlik - ’n Noodsaaklike “sleutel” tot geestelike groei

Roderick C. Meredith (1930-2017)

In ons gejaagde, deurmekaar en radelose lewens, versuim ons dikwels om tyd te vind – of om tyd te maak – om te besin oor wat werklik belangrik is.

Lees Meer...

U het redding nodig!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Verkeer u onder God se beskerming? Beskou God u as ’n “Christen”? Lees hierdie artikel om seker te wees!

Lees Meer...

Godsdiens in die spervuur!

Douglas S. Winnail

Wat is die werklike betekenis van die huidige aanval op God en godsdiens deur strydlustige ateïste? Waarheen lei dit?

Lees Meer...

Vaderlose gesinne?

Rod McNair

Sal die “goeie gesinsman” binnekort uitsterf?

Lees Meer...

Die toekoms van Jerusalem

Richard F. Ames

Geskille oor Jerusalem is voortdurend in die nuus. Arabiere en die Israeli’s veg oor die stad se toekoms, maar God het ’n wonderbaarlike plan vir hierdie lank-gekwelde stad. Sal Jerusalem ooit vrede ervaar? Die antwoord mag u verbaas!

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Christene enigiets mag eet wat hulle wil?

LKG Redaksie

Jesus sê: “Begryp julle nie dat alles wat van buite af in die mens ingaan, hom nie onrein kan maak nie, omdat dit nie ingaan in sy hart nie, maar in die maag, en dit gaan in die heimlikheid uit en maak al die voedsel rein?” (Markus 7:18-19). Beteken dit dat Christene enigiets mag eet wat hulle wil?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Spotters in die Laaste Dae!

Douglas S. Winnail

Meer mense bely die Christelike geloof as enige ander geloof. Meer as twee miljard van die mense wat vandag lewe, sê hulle glo dat Jesus Christus na hierdie aarde gekom het as die Seun van God om gekruisig te word vir die sondes van die wêreld, dat Hy begrawe was, uit die dood opgewek is en na die hemel opgevaar het.

Lees Meer...
^