http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2008


Persoonlik - Is u moontlik mislei?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

U het waarskynlik al die gesegde gehoor wat aan die sirkusmagnaat Phineas T. Barnum toegeskryf word: “Daar word elke minuut 'n liggelowige gebore.” Amper almal van ons is ten minste 'n paar keer in ons lewens mislei.

Lees Meer...

Daar kom 'n nuwe wêreld!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Lê daar ’n “beter wêreld” voor? Kan u die glorieryke toeloms wat voorlê, visualiseer?

Lees Meer...

Paasfees: Klou u vas aan ’n legende?

William Bowmer

Wat beteken Paasfees vir u? Is dit 'n tyd om helderkleurige eiers en heerlike sjokolade te eet? Is dit 'n geleentheid om 'n nuwe Paashaas-uitrusting vir die kinders se vermaak aan te skaf? Of is dit 'n dag wanneer Christene die dood en opstanding van hul Verlosser, Jesus Christus, moet herdenk?

Lees Meer...

Is daar lewe na die dood?

Richard F. Ames

Een van die grootste raaisels van die lewe is, wat gaan gebeur met ’n persoon nadat hy gesterf het. Gaan ’n persoon se siel onmiddellik hemel of hel toe na sy afsterwe? Wat sê die Bybel omtrent lewe na die dood?

Lees Meer...

Aborsie: 'n Hedendaagse Groot Slagting?

Douglas S. Winnail

Wat is die ware betekenis van die aborsiegeskil?

Lees Meer...

Die toekoms van demokrasie

Roderick C. Meredith (1930-2017)

In sy heel eerste perskonferensie na die November 2004 verkiesing, het Amerika se president, George W. Bush gesê: “Indien ons belangstel om ons land op die langtermyn te beskerm, is die beste manier om dit te doen deur vryheid en demokrasie te bevorder.”

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Wat is ’n antichris?

LKG Redaksie

Wat het die apostel Johannes bedoel toe hy gewaarsku het dat “daar nou ook baie antichriste [bestaan]”? Wat is ’n antichris?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Onheil op onheil!

Douglas S. Winnail

Die wêreld het die afgelope dekade 'n reeks ongekende rampspoedige gebeure beleef! Baie mense begin vra: Waarom gebeur hierdie dinge? Op 11 September 2001 het 'n nuwe era van wêreldterrorisme op die wêreldtoneel losgebars toe selferkende Moslem-djihadiste 'n aanslag op belangrike simbole van die Westerse mag gemaak het – die Wêreldhandelsentrum en die Pentagon.

Lees Meer...
^