http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2008


Persoonlik - China maak opgang

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Beijing, China – Hier in die wêreld se dig bevolkte nasie is gebeure aan die opbou wat ’n dramatiese uitwerking op ons lewens gaan hê. Oppervlakkig kom dinge tans nog kalm voor.

Lees Meer...

Wêreldregering kom!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die verrassende waarheid van Jesus se boodskap is lank genoeg begrawe! U behoort die werklikheid van God se profesieë te verstaan – en hulle spesiale betekenis vir ons vandag!

Lees Meer...

Vyf Sleutels tot ’n Suksesvolle Huwelik

Richard F. Ames

Die gesin is die grondslag van ’n gemeenskap. ’n Suksesvolle huwelik bring vreugde aan die uitgebreide gesin en aan die gemeenskap – maar ’n huwelik kan ook uitdagende probleme meebring. Hoe kan u u huwelik verbeter?

Lees Meer...

Europese Unie: Komende Veranderings?

Douglas S. Winnail

Wat hou die 21ste eeu in vir Europa? Hoe sal veranderings in Europa ons wêreld beïnvloed? Bybelprofesieë onthul die toekoms!

Lees Meer...

Het hulle tevergeefs gesterf?

Dibar Apartian (1916-2010)

“Irak? Presies waar is Irak miskien?” is ’n vraag wat baie Amerikaners voor 11 September 2001 sou kon vra. Baie min van hulle sou in staat wees om Irak se hoofstad, Bagdad, te identifiseer.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Wat is die rol van die Heilige Gees in ’n Christen se lewe?

LKG Redaksie

Wat is die rol van die Heilige Gees in ’n Christen se lewe? Wat gebeur met diegene wat die Heilige Gees ontvang, maar later God se roeping verwerp?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Droogtes en hongersnood aan die toeneem

Douglas S. Winnail

In ons moderne, wêreldse tydvak is die meeste mense se aandag toegespits op hulself – op hul werk, hul vermaak en die verkryging van materiële dinge.

Lees Meer...
^