http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2008


Persoonlik - Is u werklik “waaksaam”?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die meeste lesers van hierdie tydskrif verstaan dat dit lyk asof die gebeure wat in die Bybel voorspel word, besig is om te “versnel” soos ons die einde van hierdie tydvak nader. Maar, besef u werklik waarom Christus Sy ware volgelinge aangesê het om “waaksaam” te wees, om te lét op hierdie gebeure?

Lees Meer...

Hoe om God te KEN

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Baie mense weet van God. Ken hulle Hom egter werklik? Die waarheid mag u verras!

Lees Meer...

Moderne moraliteit en die Tien Gebooie

Richard F. Ames

Teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog, toe die Spilmoondhede verpletter en Duitsland se stede verwoes was, het die Verenigde State hulp verleen deur middel van hul Marshall Plan, selfs aan hul voormalige vyande in Wes-Europa.

Lees Meer...

Herrysende Duitsland: ’n Vierde Reich?

Douglas S. Winnail

Wat hou Duitsland se toekoms in? Bybelse profesieë werp lig op die Duitse geskiedenis om belangrike leidrade te verskaf!

Lees Meer...

Hoe ken ’n mens ’n vervalsing uit?

Wallace G. Smith

Toe The Matrix in 1999 vrygestel is, het baie rolprentgangers dit begryplik afgemaak as net nog ’n rolprent belaai met genoeg grafiese geweld om dit onkykbaar vir ouers en kinders te maak.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “heilig” Sabbat

LKG Redaksie

Ek het so pas uitgevind dat die weeklikse Sabbat met sononder op Vrydag begin en eindig met sononder op Saterdag soos die Bybel dit voorskryf. Wat moet ek doen om dit te “heilig” soos ons beveel word in Eksodus 20:8?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Hulle struikel saam!

Douglas S. Winnail

Die Verenigde State, Brittanje, Australië, Suid-Afrika en die klein Joodse staatjie van Israel, ervaar almal dieselfde soort probleme in hierdie eindtyd!

Lees Meer...
^