http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2009


Persoonlik - Wat lê voor vir Amerika?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Te midde van die bedrywigste tyd in die Amerikaanse verkiesingstryd, het baie Amerikaners die Geheelbeeld uit die oog verloor! Waar is die Verenigde State werklik op pad heen?

Lees Meer...

Sewe redes waarom Christus MOET terugkeer!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Is die Wederkoms van Christus ’n mite of ’n versinnebeelding – of is dit die sleutel om u toekoms te verstaan?

Lees Meer...

Die einde van die Heelal?

Richard F. Ames

Die mens het ’n natuurlike begeerte om die oorsprong en toekoms van die heelal te ken. Ons sal daarvan hou om tot die verste uithoeke uit te reik. Ons besef egter ook dat daar gevare is wat ons planeet in die gesig staar. Sal lewe op die Aarde oorleef? Sal die heelal self oorleef? Is daar hoop vir ons toekoms?

Lees Meer...

Moederskap in gevaar

Rod McNair

Ons nasies is in ’n kulturele en morele krisis. Indien u ’n moeder is, wat kan u doen om u kinders te beskerm teen die komende rampspoed?

Lees Meer...

Bestuur God wêreldaangeleenthede?

Douglas S. Winnail

Wat hou die toekoms in vir die nasies van die wêreld? Het God enigiets met die toekoms te doen?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Wat gebeur dan wanneer ons sterf?

LKG Redaksie

Ek het altyd verstaan dat wanneer Christene sterf, hulle siele reguit na die hemel gaan om saam met Jesus te wees. Hoe behoort ek dan Skrifgedeeltes soos Prediker 9:5 te verstaan wat sê: “... die dooies weet glad niks nie”. Wat gebeur dan wanneer ons sterf?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Die tye van die nasies

Douglas S. Winnail

Nader ons nou ’n beslissende draaipunt in die geskiedenis? Neem antieke profesieë deesdae gestalte aan? Jesus het nie die vraag ontduik toe Hy as volg gevra was: “Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken van u koms en van die voleinding van die wêreld?”

Lees Meer...
^