http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2009


Persoonlik - “Totsiens” aan Engeland?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ek het vir dekades die Amerikaners en die nasies wat van die Britte afstam gewaarsku dat daar baie werklike katastrofes op hulle wag as hulle voortgaan om hulle rug op die God van die Bybel te draai. 

Lees Meer...

Die Waarheid wat omtrent niemand van kennis dra nie

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Elkeen wil graag weet wat na die dood gebeur. Predikers bied baie verskillende teorieë aan aangaande die lot van ongeredde kinders asook van diegene wat nog nooit die Evangelie gehoor het nie. Die waarheid betreffende hierdie saak is egter in die bladsye van die Bybel – waar baie min blykbaar daarna soek!

Lees Meer...

Armageddon en Daarna

Richard F. Ames

Verlede maand ’n honderd jaar gelede – op 30 Junie 1908 – het die geheimsinnige “Tunguska ontploffing” bome ontwortel oor ’n 830 vierkante myl gebied in sentraal Rusland.

Lees Meer...

Onder die punt van die ysberg

Dexter B. Wakefield

Indien u ’n huis besit, is u moontlik wel deeglik bewus van die “subprima verbandkrisis” wat die finansiële industrie die afgelope maande geskud het.

Lees Meer...

Die Groot Droogte

Rod McNair

Is Australië se “droogte van die eeu” besig om skiet te gee? Wat hou die toekoms in vir die verdorde kontinent “doer onder”?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Die ontslape heiliges

LKG Redaksie

Mattheus se evangelie boekstaaf dat na Jesus se opstanding, “die grafte ... oopgegaan [het] en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan” (Mattheus 27:52). Het hierdie mense hemel toe gegaan? Verduidelik asseblief wat gebeur het met hierdie mense wat uit die dood opgewek is.

Lees Meer...

Profesie neem gestalte: Nasionale Blindheid is Voorspel!

Douglas S. Winnail

Wat gebeur met nasies wanneer hulle leiers rampspoedige beleidsrigtings navolg wat teenstrydig met hulle eie nasionale belang is? Vandag sien ons dat die Verenigde State, Groot Brittanje, Frankryk en ander nasies wat die nakomelinge is van die stamme van antieke Israel, die gevaarlike pad afmarsjeer wat deur Tuchman waargeneem is. 

Lees Meer...
^