http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2009


Persoonlik - Is God “weg”?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Dit lyk asof miljoene mense – insluitend baie gereelde kerkgangers – “in ontkenning” verkeer oor die werklikheid van die God van die Bybel. 

Lees Meer...

Hoe sou Jesus vir President stem?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wie kan ons lei uit die moeras van ons tuimelende sedelikheid, ons onseker ekonomie en die toenemende spanning in ons samelewing? Terwyl die Verenigde State voorberei om ’n nuwe President te kies, hoe sou ons Saligmaker reageer het?

Lees Meer...

Van stres na sukses

Richard F. Ames

Ons leef in ’n wêreld gevul met stres. Natuurrampe ontwrig miljoene lewens en vernietig miljarde Rande se eiendom. Krankhede, siektes en pyn affekteer die lewens van ontelbare lydende mense.

Lees Meer...

Feeste van die dood

Rod McNair

Groteske maskers en kostuums ... vreesaanjaende afbeeldings van rolprentmonsters ... kopbene van suiker en uitgesnyde pampoene ... offers aan dooies by hul grafte. Hierdie jaar sal miljoene mense oor die wêreld heen Halloween (Allerheiligeaand), die Dag van die Heiliges, die Dag van die Gestorwe Heiliges en die Dag van die Dooies herdenk. Gaan u ook?

Lees Meer...

Wanneer kulture bots

Gerald Weston

’n Opwelling van Moslemse geboortesyfers is besig om die politieke en sosiale omgewing reg oor die wêreld te verander. Wat gaan dit vir ons toekoms beteken?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Wat het daartoe aanleiding gegee dat Kain sy broer Abel vermoor het?

LKG Redaksie

Volgens Genesis 4 het Kain die eerste aangetekende moord in die geskiedenis gepleeg. Wat het daartoe aanleiding gegee dat Kain sy broer Abel vermoor het?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Onverwagse rampe lê voor!

Douglas S. Winnail

Net meer as ’n jaar gelede het die leiers van die Groep van Agt ekonomiese magte verklaar dat die wêreldwye ekonomie in “’n goeie toestand” is.

Lees Meer...
^