http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2010


Persoonlik - Die Probleem van Bybelongeletterdheid

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die Bybel beskryf ’n tyd van massiewe misleiding wat vir ons voor die deur lê. Wêreldtoestande en spesifieke profesieë dui daarop dat ons nou werklik in die Bybelvoorspelde “laaste dae” is – die laaste paar jaar van hierdie wêreld se beskawing.

Lees Meer...

God se Koninkryk is ’n WERKLIKE Regering

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Baie mense dink aan die Koninkryk van God as iets abstrak, maar u Bybel openbaar dat dit ’n werklike wêreld-regerende regering sal wees wat deur Jesus Christus gelei sal word, en waarin vandag se Christene ’n wonderlike rol sal speel!

Lees Meer...

Sal die dooies weer lewe?

Richard F. Ames

Die meeste van ons het al die verlies aan ’n geliefde, ’n vriend of buurman deur die dood ondervind. Dood ontnugter ons. Wanneer iemand na aan ons sterf, neem ons die tyd – of behoort ons die tyd af te staan – om die dieper vrae van die lewe te oorweeg. Wat gebeur nadat ’n persoon gesterf het? Sal ons ooit ons geliefdes weer sien?

Lees Meer...

Pouslike Voorrang

Douglas S. Winnail

Regeer die Pous in Rome in direkte apostoliese opvolging van die apostel Petrus? Die bewys mag u verras!

Lees Meer...

Die teken van Jona

Rod McNair

Presies wat is die “teken van Jona”? Wat het dit met u en u toekoms te doen?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: ’n Werklike liefhebbende God sou nie wag nie, sou Hy?

LKG Redaksie

Ek bly in u tydskrif lees van Jesus Christus se toekomstige duisendjarige heerskappy op die aarde. Indien God weet dat ons wêreld in so ’n gemors is, en indien Hy weet dat slegs Hy dit kan beter maak, waarom sou Hy dan duisende jare wag en intussen soveel lyding en swaarkry toelaat? ’n Werklike liefhebbende God sou nie wag nie, sou Hy?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: ’n Wêreld mislei!

Douglas S. Winnail

Waarom is daar so baie godsdienste in die wêreld? Waarom is daar so baie botsende ideologieë wat mekaar opponeer vir die mense se getrouheid? Waarom het menslike pogings om vrede en geluk te verkry, oor en oor misluk?

Lees Meer...
^