http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2010


Persoonlik - Is ateïste werklik “dwase”?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ek het twee koerantberigte voor my waarmee ek ten sterkste verskil. Alhoewel ek oor die algemeen baie van die “Wall Street Journal” hou en die artikels en redaksionele kommentaar baie behulpsaam en stimulerend vind, is die artikels waarna ek verwys – volgens my opinie – geskryf deur ’n paar “geleerde dwase”.

Lees Meer...

China se eeu?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Met omtrent een vyfde van die hele wêreld se bevolking, bly China ’n raaisel vir baie mense in die Weste. Duisende jare gelede was China ’n imperiale staat met grootse ambisies van gebieds- en selfs wêreldoorheersing.

Lees Meer...

Die waarheid aangaande 2012: Hollywood vs. die Mensdom

Wallace G. Smith

Indien u nog nie blootgestel was aan die 2012 “profesieë” wat so wyd geadverteer word nie, sal u spoedig wees. Kan u egter die waarheid uitvind te midde van die media-sirkus? Presies wat het Hollywood teen planeet Aarde?

Lees Meer...

Londen Roep: ’n Sagmoedige Bul?

Rod King (1949-2019)

Stadig, bietjie vir bietjie, vervang die EU die infrastruktuur en simbole van sy lidlande. Nasionale wette en instellings moet plek maak vir supranasionale entiteite wat vanuit Brussels beheer word.

Lees Meer...

Die Rede vir die Kersseisoen

Douglas S. Winnail

Biljoene mense word elke jaar vasgevang in Kersfeesvierings, maar verstaan hulle werklik die waarheid aangaande Christus se geboorte? Die antwoord is reg in die bladsye van u Bybel!

Lees Meer...

Binnekort hier: ’n Omwenteling in Onderwys!

Richard F. Ames

’n Groot deel van moderne onderwys is geskoei op ateïstiese of selfs anti-God beginsels. In die toekomstige Millennium sal God se manier ’n algehele omwenteling in onderwys teweegbring. U kan egter nou God se ware waardes van onderwys ervaar!

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: al wat ek moet doen is om te “glo"?

LKG Redaksie

Wanneer ek u tydskrif lees besef ek hoe ernstig Jesus Christus wil hê dat Sy volgelinge Hom moet gehoorsaam. Na jare van gebed en Bybelstudie kry ek dit egter nie reg om Hom te gehoorsaam en geestelik soveel te groei as wat ek graag sou wou nie. Daar is mense wat sê al wat ek moet doen is om te “glo” – en ek glo wel – waarom vind ek dit dan so moeilik om Jesus se opdragte te gehoorsaam?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Eindtyd godsdienstige misleiding!

Douglas S. Winnail

Jesus se dissipels het Hom gevra: “Wat is die teken van u koms en van die voleinding van die wêreld?” Sy antwoord was: “Pas op dat niemand julle mislei nie.

Lees Meer...
^