http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2011


Persoonlik - Gaan “politieke korrektheid” ons vernietig?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Alhoewel baie mense nie hierdie feit begryp nie, sal die toenemende invloed van “politieke korrektheid” uiteindelik help om die Verenigde State, Groot Brittanje en Kanada tevernietig!

Lees Meer...

Satan se agenda

Roderick C. Meredith (1930-2017)

“Wat wou die Duiwel doen?” Hoe wou hy die agteruitgang en val van nasies wat eens grootliks deur God geseënd was, teweegbring?

Lees Meer...

Kan u moeilike dinge doen?

Rod McNair

In ’n tydperk van gemaklikheid en gerieflikheid, beskik u oor dít wat nodig is om uself tot die uiterste toe in te span en om altyd u beste te lewer?

Lees Meer...

Londen Roep: Welkom tot die nuwe EU!

John Meakin

1 Desember 2009 dui ’n historiese keerpunt vir die Europese Unie en vir die Verenigde Koninkryk aan. Op daardie datum het die Lisbonse Verbeterde Verdrag wet geword nadat dit deur al die EU se lidlande aanvaar is.

Lees Meer...

Het u die onvergeeflike sonde gepleeg?

Richard F. Ames

Een van die mees sielpynigendste bekommernisse is die vrees om van God afgesny te wees. Selfs meer kwellend as dit, is die gedagte dat mens vir ewig afgesny kan wees, met geen kans op verlossing nie.

Lees Meer...

Sewe lesse van die sewe Gemeentes

Douglas S. Winnail

Ons leef in uitdagende tye in die geskiedenis van die Kerk wat Jesus gestig het. Idees wat vandag die rondte doen is betekenisvol op wyses wat min mense besef.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: gesin, vriende en kollegas

LKG Redaksie

Toe ek van God begin leer het deur die Tomorrow’s World se programme, die tydskrif en die boekies, het ek gedink dat my gesin, vriende en kollegas net so opgewonde sou wees as wat ek was om die waarhede te ontdek wat ek ontdek het. Hulle negatiewe reaksies het my dus verbaas. Het ek iets verkeerd gedoen deur dit wat ek besig is om te leer, met hulle te deel?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Terugkere, Opstande en Rome

Douglas S. Winnail

Volgens die woorde van die Londense koerant, Daily Telegraph (24 Oktober 2009), word dit “een van die mees beduidende ontwikkelings sedert die Hervorming”, genoem.

Lees Meer...
^