http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2011


Persoonlik - Waarom aardbewings?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Dramaties vervulde profesieë is besig om hierdie wêreld na die einde van hierdie samelewing soos ons dit ken te neem, of ons dit nou ook al besef of nie!

Lees Meer...

Het Protestantisme gefaal?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Miljoene mense het die “hoofstroom” Protestantse kerke verlaat! Waarom? Wat hou die toekoms egter in?

Lees Meer...

Hier kom die Son?

John Meakin

Is die wydverspreide konsensus oor ”aardverwarming” nou besig om weg te smelt?

Lees Meer...

Londen Roep: Gemenebes

Rod King (1949-2019)

Was die Britse Ryk niks meer as die tiranniese regering soos baie moderne historici ons wil wysmaak? Wat ook al geskryf is, feit bly staan dat die na-imperiale organisasie wat daaruit voortgespruit het, ’n model is vir internasionale harmonie.

Lees Meer...

Hoop vir die toekoms!

Richard F. Ames

Ons wêreld ly as gevolg van voortdurende ekonomiese en militêre probleme. Die bedreiging van kernoorlog, terrorisme, siekte-epidemies – en meer – mag veroorsaak dat u bedenkinge het oor u toekoms. Weet u dat u Bybel ’n nuwe wêreld belowe – in die nabye toekoms – waarin daar vrede en vreugde vir almal sal wees, asook ’n spesiale rol vir vandag se getroue Christene?

Lees Meer...

Op pad na ’n ekonomiese ramp?

Rod Reynolds

Die huidige ekonomiese krisis het pyn in die lewens van ontelbare miljoene mense in Amerika en oor die wêreld gebring. Met soveel onsekerheid egter in die lug, kan ons ’n vinnige herstel verwag – of nog ’n sprong in selfs ’n dieper ekonomiese verknorsing? Wat sê u Bybel?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “Goeie Vrydag”

LKG Redaksie

Ek het in my Bybel gesoek vir bewyse vir “Goeie Vrydag” wat my Kerk onderhou, maar ek kon dit nie vind nie. Wat sien ek nie raak nie?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Skuld, Ongehoorsaamheid en Ondergang van Nasies

Douglas S. Winnail

Twee van die magtigste en invloedrykste nasies in die geskiedenis van die wêreld – Groot Brittanje en die Verenigde State van Amerika, steier op die rand van ekonomiese ineenstorting en nasionale ondergang.

Lees Meer...
^