http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2011


Persoonlik - Kyk na God!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Gebeure is aan die beweeg, nou nog vinniger as ooit tevore, na die wederkoms van Jesus Christus toe. Hy sal spoedig hier op aarde wees as Koning van konings. Ons kan verheug wees! Nogtans, soos ons almal behoort te weet, sal dit verseker donkerder word net voor dagbreek.

Lees Meer...

Hoe is dit moontlik dat ek kon weet?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

My vriende, soos die meeste van u wat die Wêreld van Môre lankal reeds lees weet, hierdie Werk is verseker anders!

Lees Meer...

Politiek of profesie?

William Bowmer

Die Werk agter Die Wêreld van Môre het vir dekades duidelik die Bybelse scenario van eindtydse profesie verkondig.

Lees Meer...

Die Goeie Lewe in Moeilike Tye

Rod McNair

Dit lyk of die wêreld se ekonomie begin herstel van die finansiële ineenstorting van 2008. Produktiwiteit is hoër en die pryse van bates styg. Besigheidsbeleggings en verbruikerspandering neem toe.

Lees Meer...

Londen Roep: Die Geveg om Brittanje

Rod King (1949-2019)

“Die Geveg van Frankryk is oor, die Geveg van Brittanje gaan nou begin!”

Lees Meer...

Die groei van ’n leier

Dexter B. Wakefield

Europa het oor baie eeue heen herhaaldelik onder vernietigende oorloë gely. Koninkryke en bondgenootskappe van nasies het teen mekaar geveg om oorheersing.

Lees Meer...

Wie was Jesus

Richard F. Ames

Selfs die meeste skeptici stem saam dat daar heel moontlik in die eerste eeu ’n man was wat in die Romeinse provinsie Judea gewoon het, wat ’n omstrede boodskap verkondig het en gedood was omdat hy dit gedoen het. Was hierdie Jesus egter slegs maar nog ’n rondtrekkende prediker rondom wie ’n klompie legendes ontwikkel het? Of was dit die Seun van God wat gekom het om ’n boodskap te verkondig wat min mense vandag verstaan? Selfs indien u dink dat u in Jesus glo, mag die antwoord u verbaas!

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: hoe kan Sy juk dan sag en sy las lig wees?

LKG Redaksie

Indien die poort nou is en die pad smal, soos Jesus Christus in Mattheüs 7:13-14 sê, hoe kan Sy juk dan sag en sy las lig wees? (Mattheüs 11:30). Verduidelik asseblief hierdie klaarblyklike teenstrydigheid

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Die Kriminalisering van Christelikheid!

Douglas S. Winnail

Kan u glo dat die Verenigde State van Amerika – wat in sy Pledge of Alliance [Akte van Samewerking] daarop aanspraak maak om “een nasie onder God” te wees en op sy muntstukke verklaar, “Op God Vertrou Ons” – se burgers hofsake en tronkstraf in die gesig staar wanneer hulle die Bybel aanhaal of bely dat hulle in Bybelse leringe glo?

Lees Meer...
^