http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2013


Persoonlik - Vervul u doel!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Dit is oral rondom u. Die geraas, die rumoer en talle afleidings wat die meeste mense daarvan weerhou om diep te dink oor die doel van hulle lewens.

Lees Meer...

Die gevaar van valse bekering

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Miljoene mense wat hulself as “Christene” beskou, het hul bekering as vanselfsprekend aanvaar. Hoe kan u seker wees dat u waarlik bekeerd is?

Lees Meer...

Waarom Bybelprofesieë bestudeer?

Richard F. Ames

Bybelprofesieë onthul u toekoms – asook die toekoms van die wêreld. Wat beteken dit vir u lewe?

Lees Meer...

Londen Roep: ’n Nuwe Europa verrys!

John Meakin

Namate 2012 op dreef kom, word die Europese Unie getrotseer deur ongekende onsekerheid en ontwrigting. Die regerings en volke van Europa is vasgevang in sosiale, politieke en ekonomiese ellende wat die toekoms van die EU in ’n krisis dompel.

Lees Meer...

Wilskrag

Rod McNair

U kan u gees bemeester en beheer oor u lewe kry!

Lees Meer...

Yster en klei

Dexter B. Wakefield

Die droom van ’n antieke Babiloniese koning werp lig op eindtydse profesieë van die Bybel wat nou in Europa en die Midde-Ooste gestalte aanneem!

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: gegesel

LKG Redaksie

Die Skrif beskryf dat Jesus Christus deur Pontius Pilatus gegesel was voor Sy kruisiging (Mattheüs 27:26; Markus 15:15; Johannes 19:1). Was daar enige spesiale betekenis verbonde aan hierdie geseling?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte: Godeskemering

Douglas S. Winnail

Die godeskemering – aangekondig as Götterdämmerung in die opera deur die komponis Richard Wagner – is ’n middeleeuse verhaal van heidense Noorse mitologie.

Lees Meer...
^