http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2013


Persoonlik - “Wegkruip” van God se waarheid?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Gedurende Desember 2011 het ’n segment van die gewilde televisieprogram, 60 Minutes, ’n groep monnike gevolg wat alleen op ’n afgeleë berg in Griekeland woon en moedig probeer om “nader aan” Jesus Christus te kom.

Lees Meer...

Waarom ek weet daar is ’n ware God!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Is die God van die Bybel regtig werklik vir u persoonlik? Hy kan – en Hy behoort te wees!

Lees Meer...

Te groot om te faal?

Rod McNair

Terwyl die 100ste herdenking van die ramp van die Titanic nader kom, wat hou die toekoms in vir die Engelssprekende nasies? Lê daar ’n kalm vaart voor, of ’n dreigende ramp? U behoort te weet!

Lees Meer...

Londen Roep: Sal Brittanje die Europese Unie verlaat?

Rod King (1949-2019)

Is Groot-Brittanje besig om die Europese Unie (EU) te verlaat? Die meeste kenners sal sê dat dit onwaarskynlik is. In die lig van onlangse gebeure, kan dit egter gebeur – metof sonder Brittanje se eie toedoen.

Lees Meer...

Die heelal en U!

Richard F. Ames

Foto’s vanuit die ruimte onthul ongelooflike sterrestelsels en nebulae [newelvlekke]. Wat het dit met u toekoms te doen?

Lees Meer...

Hebsug!

Dexter B. Wakefield

Wat leer God se persoonlike karakter ons van goeie besigheidspraktyke?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: gekleurde eiers en donsige hasies

LKG Redaksie

Wat het gekleurde eiers en donsige hasies met Christus se dood en opstanding te doen?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Die einde van die tyd!

Douglas S. Winnail

Verstaan u die ontnugterende betekenis van die gebeure wat nuushooftrekke vandag maak? Ongelukkig het die moderne sekulêre media geen benul van die ware betekenis van die gebeure waaroor hulle verslag lewer nie, omdat ons samelewing so gekondisioneer is om die enigste bron wat die toekoms akkuraat openbaar – die Bybel – te geïgnoreer!

Lees Meer...
^