http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2013


Persoonlik - Waarom is ons hier?

Richard F. Ames

Wees gegroet vriende! Ons hoofredakteur, dr. Roderick C. Meredith, het my gevra om te begin om hierdie “Persoonlike” boodskappe ’n paar keer elke jaar te skryf sodat hy meer tyd aan ander dringende projekte kan bestee.

Lees Meer...

Weerstaan demone!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die geesteswêreld is ’n realiteit en dit het ook ’n werklike bose sy. God waarsku ons dat Satan die god van hierdie huidige tydperk is. Hoe kan u die versoekings van Satan en sy demone weerstaan?

Lees Meer...

Onnatuurlike rampe

Dexter B. Wakefield

Die vermaaklikheidsbedryf het mense se gedagtes gevul met baie vals idees aangaande die einde van die wêreld. Sal u Jesus Christus erken by Sy wederkoms – sal u daarvoor gereed wees?

Lees Meer...

Môre se jeug: Let op u gedagtes!

Jonathan McNair

Hoe wil u onthou word? Wat wil u hê moet u reputasie wees? Terwyl hul suigelinge is, dink mense net aan hul eie begeertes en behoeftes.

Lees Meer...

Ware Christelike sukses

Richard F. Ames

God wil hê dat mense die weg na ware sukses fisies en geestelik leer. Laat u Bybel u die pad aantoon na ’n meer oorvloedige en vervulde lewe!

Lees Meer...

Die Bere

J. Davy Crockett III

Hoe kan u voorberei vir moeilikheid sonder om te swig voor vrees?

Lees Meer...

Die Werke van Sy hande: Wetenskap vs. oordeelsdag 2012

Wallace G. Smith

Indien u geluister het na die regte mense – of miskien meer akkuraat, die verkeerde mense – kon u moontlik gehoor het dat die mensdom in Desember 2012 óf die einde van die wêreld, óf die aanbreek van ’n nuwe era sou beleef.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “die blink môrester”

LKG Redaksie

In Openbaring 22:16 beskryf Jesus Christus Homself as “die blink môrester”. In Jesaja 14:12 lees ons van ’n “môrester” (in Latyn is dit “Lucifer”, uit die Hebreeuse helel). Stel die Bybel op die een of ander manier Christus gelyk aan Lucifer? Verduidelik asseblief.

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Wanneer leiers die pad byster raak!

Douglas S. Winnail

Wat is besig om te gebeur met Amerika en Groot Brittanje? Hierdie twee nasies, saam met hulle Anglo-Saksiese neefs, het die wêreld vir die laaste 200-400 jaar oorheers.

Lees Meer...
^