http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2014


Persoonlik - Wat is regtig agter “klimaatsverandering”?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Direk nadat die orkaan Sandy New York en New Jersey getref het, het New York Stad se burgemeester, Michael Bloomberg, gesê dat “klimaatsverandering” die “nuwe normaal” gaan word.

Lees Meer...

Groot “opstand” net om die draai!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

U Bybel waarsku van ’n tyd, aan die einde van hierdie huidige tydvak, wanneer byna die hele wêreld verenig sal word in opstand teen God Self! Wat sal u doen wanneer daardie tyd aanbreek?

Lees Meer...

Die geheimsinnige merk van die dier

Rod McNair

Die boek van Openbaring beskryf ’n geheimsinnige “merk” wat die navolgers van ’n valse Jesus Christus sal identifiseer. Sal u die merk aanneem? Het u reeds? Wat is dit?

Lees Meer...

Bid daaroor!

Richard F. Ames

Het u probleme wat u skynbaar nie kan oorkom nie? Voel u alleen in u stryd? Moenie die krag van gebed wat u lewe kan verbeter verwaarloos nie!

Lees Meer...

Nie vra nie?

Brian Pomicter

Is dit realisties om te hoop vir ’n wêreld van vrede, vryheid en welvaart?

Lees Meer...

Waak en waarsku: Glo u “die leuen”

Wyatt Ciesielka

Die Bybel waarsku: “Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom”. Vandag sien ons dat elke soort gevaar besig is om oor die hele wêreld toe te neem.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Valentynsdag

LKG Redaksie

Sommige bronne, soos Wikipedia, beweer dat daar geen verband bestaan tussen die Katolieke Saint Valentine en Romeinse vrugbaarheidsgebruike soos die Luperkalieë nie. Is Valentynsdag ’n vakansiedag wat Christene behoort te vier, gegrond op hierdie stelling?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Hongersnood en voedseltekorte lê voor!

Douglas S. Winnail

Nuusverslae van regoor die wêreld berig dat rekord hittegolwe, geweldige droogtes, oorstromings en voortgesette geweld toeneem wat oeste drasties laat verminder het in normaalweg produktiewe gebiede van Amerika, Australië, Suid-Afrika en Rusland.

Lees Meer...
^