http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2014


Persoonlik - Pasop vir sataniese verwarring!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

U Bybel sê aan ons dat Satan die “god” van hierdie huidige wêreld is (2 Korinthiërs 4:4). Hy word ook die “owerste van die mag van die lug” genoem (Efesiërs 2:2).

Lees Meer...

Sal Protestantisme verdwyn?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Waarom is so baie Protestantse kerke in ’n krisis gedompel? Wat openbaar die profesieë sal met hulle gebeur wanneer die einde van hierdie tydvak nader kom?

Lees Meer...

Die kantelpunt van ewewig

Dexter B. Wakefield

Die wêreld se ekonomiese toestande is op die rand van ineenstorting. Is u en u geliefdes gereed daarvoor?

Lees Meer...

Londen Roep: Magna Carta word onthou

John Meakin

Agthonderd jaar gelede het koning Johannes se rustelose en ontevrede Normaanse baronne in St. Albans, Engeland, ’n reeks onderhandelings met die koning se verteenwoordigers gehad. Die gesprekvoering het vir twee jaar lank voortgesleep.

Lees Meer...

Die honde van oorlog

J. Davy Crockett III

Is daar enige hoop vir vrede in ons wêreld wat moeg is van oorlog?

Lees Meer...

Die dag van die HERE

Richard F. Ames

Die Skrif vertel van ’n tyd aan die einde van hierdie tydperk wanneer God die opstandige mensdom sal neerwerp ter voorbereiding van Jesus Christus se wederkoms.

Lees Meer...

Môre se jeug: Bou pilare vir sukses

Jonathan McNair

Wil u iets van u lewe maak? Wil u ’n sukses wees? Sukses in die lewe gebeur nie per ongeluk nie. Sukses is die resultaat van beproefde beginsels.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: die geboortedatum van Jesus Christus

LKG Redaksie

Is daar ’n goeie rede waarom 25 Desember as die geboortedatum van Jesus Christus verwerp word?

Lees Meer...

Die Werke van Sy hande: Hoe groot is die heelal? 

Wallace G. Smith

Koning Dawid, die vegter-digter van antieke Israel, het een aand opgekyk na die naghemel en gevra: “As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het – wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek?” (Psalm 8:4-5).

Lees Meer...
^