http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2015


Persoonlik - Die soeke na ware Christenskap

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Soos baie van u wat hierdie tydskrif lees weet, het ek al in die verlede geskryf dat ek ’n redelik “gewone” opvoeding gehad het. Ek het grootgeword in die suidweste van Missouri en was vir 19 jaar lank lidmaat van ’n baie gerespekteerde “hoofstroom” kerk.

Lees Meer...

Sal u agtergelaat word?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Vertrou u die “wegraping” om u die eindtydse beproewinge te spaar? Of het God moontlik vir u ’n wonderlike plan in die toekoms?

Lees Meer...

Die Bybel teenoor die Koran: Waar is die waarheid?

Wyatt Ciesielka

Behoort Moslems die geïnspireerde woorde van die Bybel ernstig op te neem? Behoort u?

Lees Meer...

Londen Roep: Die wonderwerk van D-dag

John Meakin

Die wêreld het nog nooit iets soortgelyk gesien nie! Op 6 Junie 1944, na baie maande van noukeurige beplanning en met ’n geringe kans op gunstige weer, is die militêre veldtog om die nasies van Europa uit Nazi-beheer te bevry, van stapel gestuur.

Lees Meer...

Klein dingetjies

J. Davy Crockett III

Skenk u aandag aan besonderhede?

Lees Meer...

U kan profesie verstaan!

Richard F. Ames

Bybelprofesie is nie net ’n raaisel wanneer u die lewensbelangrike beginsels aanleer om die versteekte waarhede in die bladsye van u Bybel te ontdek nie!

Lees Meer...

Môre se jeug: Oud kan goed wees

Jonathan McNair

Die meeste jong mense stel belang in dit wat nuut is: Nuwe style, nuwe neigings, nuwe musiek en nuwe tegnologie. Op daardie gebied, is “oud” selde of ooit “cool”. Wat dan van mense? Is daar enige “ou mense” wat ’n belangrike deel van jou lewe is? Indien nie, waarom nie? Hoe kan dit wat “oud” is die jonges bevoordeel?

Lees Meer...

Het u vlam gevat?

Scott D. WInnail

Het “Hunger Games” ’n heilsame invloed op Christene, of behoort die rolprente ons ’n verposing te bied om te besin oor ons eie waardes?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Paradys, leestekens en hoop vir die toekoms!

LKG Redaksie

Paradys, leestekens en hoop vir die toekoms!

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Waarom is Duitsland besig om opgang te maak?

Douglas S. Winnail

Min mense besef deesdae dat die God van die Bybel ’n werklikheid is, of dat Hy ’n plan het en dat Hy in der waarheid die verloop van die geskiedenis lei (Daniël 4:17, 25, 35).

Lees Meer...
^