http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Die Werke van Sy hande: Die seën van reën

01 September 2022Wallace G. Smith

In Handelinge 14:17 beskryf die apostel Paulus reën uit die hemel as ’n teken van God se goedheid wat Hy voorsien as ’n getuienis aan die hele mensdom. Die seën van reën word inderdaad dikwels oor die hoof gesien.

Lees Meer...

Sê totsiens vir “Mamma” en “Pappa”

01 Julie 2022Gerald Weston

Om die Britse joernalis en TV-persoonlikheid, Piers Morgan, aan te haal: “Het die wêreld gek geraak?” Dit wil so voorkom, maar helaas, daar is meer as dít hieraan verbonde – daar is ’n beplande agenda agter hierdie dwaasheid.

Lees Meer...

Is God waarlik werklik vir u?

01 Julie 2022Gerald Weston

Niemand van ons het God al van aangesig tot aangesig gesien nie. Tog beweer miljarde mense dat hulle in Hom glo. Hoe werklik is Hy vir u?

Lees Meer...

Waarom werk?

01 Julie 2022Rod McNair

Met die regte begrip is dit moontlik om u werk van ’n vloek na ’n seën te verander, soos wat God dit bedoel het!

Lees Meer...

Na ons eie beeld

01 Julie 2022Wallace G. Smith

Ons pogings om God te speel op die gebied van kunsmatige intelligensie het ons iets belangriks geleer oor wat dit is om ’n mens te wees.

Lees Meer...

Eie[r]soortige uitvinding

01 Julie 2022Stuart Wachowicz

Die kans is goed dat u nog nooit van Joseph Leopold Coyle gehoor het nie – maar waarskynlik gebruik u elke dag sy uitvinding.

Lees Meer...

Bid vir die vrede van Jerusalem

01 Julie 2022Peter Nathan

Daar sal vrede in Jerusalem wees in die toekoms – maar nié deur menslike politiek en diplomasie nie.

Lees Meer...

Indië se Coronavirus-krisis

01 Julie 2022Timothy Mager

Ondanks ’n bevolking van 1,4 miljard mense wat op ’n vasteland, ’n derde van die grootte van die Verenigde State, woon, het die meeste kenners Indië lof toegeswaai omdat hulle die COVID-19-pandemie vir meer as ’n jaar lank so goed hanteer het.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Roep God ons, of kies ons Hom self?

01 Julie 2022LKG Redaksie

Ek lees in Johannes 6:44 dat dit God die Vader is wat ons tot Sy Waarheid roep en dat ons Hom nie kan kies tensy Hy ons na Hom toe trek nie. Ek het gedink ons het die vryheid wat ons toelaat om Hom sélf te kies, maar hierdie vers laat dit lyk asof ons nie ’n keuse het nie. Het ons?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Die wandelende menslike apteek

01 Julie 2022Bryan Fall

U liggaam se chemiese samestelling is verbasend ingewikkeld. Kon evolusie so ’n samewerking van chemikalieë tot gevolg hê?

Lees Meer...
^