http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Profesie neem gestalte aan: Bevordering van boosheid, veroordeling van die goeie

01 September 2010Douglas S. Winnail

Gedurende 2009 het President Barack Obama Junie 2009 as “Lesbiese, Hemofiele, Biseksuele en Transgeslagtelike Trots Maand” verklaar in die Verenigde State. Deur dit te doen, het hy sy hoop uitgespreek dat Amerikaners daartoe sal kom om hierdie seksuele neigings as normaal en aanvaarbare gedrag te beskou!

Lees Meer...

Persoonlik - Geestesoorlog

01 Julie 2010Roderick C. Meredith (1930-2017)

Agter die skerms van die belangrikste wêreldgebeure – wat egter alle wêreldgebeure en maatskaplike bewegings totaal deurdrenk – is die feit dat daar ’n werklike oorlog deur geeste gevoer word om beheer te verkry oor die mensdom se harte en verstande.

Lees Meer...

Amerika se laaste dae?

01 Julie 2010Roderick C. Meredith (1930-2017)

U hele toekoms is op die spel! Dit word nou beïnvloed deur magte buite u beheer. U behoort te verstaan.

Lees Meer...

Die Helder Lyn

01 Julie 2010Dexter B. Wakefield

Regslui beskryf die “helder lyn-reël” as ’n duidelike standaard, afgelei van objektiewe feite, wat geen ruimte laat vir dubbelsinnigheid of interpretasie nie. Anders as regulasies wat “balanserende toetse” behels, is ’n helder lyn-wet duidelik omskryf.

Lees Meer...

Londen Roep: Nkosi Sikelel’ iAfrika

01 Julie 2010Rod King (1949-2019)

Indien u genesing benodig, behoort u die antwoord op hierdie vraag te ken!

Lees Meer...

Hemel, Hel en die Opstanding

01 Julie 2010Richard F. Ames

As prediker wat deur die jare begrafnisse gelei het, het ek baie weduwees, wewenaars en ander agterblywende gesinslede vertroos gesien deur die waarhede in hul Bybels – hulle weet God se woord belowe dat hulle geliefdes weer uit die dood opgewek sal word.

Lees Meer...

“Een klein treetjie vir die mens ...”

01 Julie 2010Rod McNair

Wat is ons plek in die heelal op die 40ste herdenking van die mens se eerste tree op die maan? Sal ons ooit die heelal “verower”?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “god van hierdie wêreld”

01 Julie 2010LKG Redaksie

Indien God almagtig is, waarom laat Hy Satan toe om die “god van hierdie wêreld” te wees (2 Korinthiërs 4:4)?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: ’n Honger na die Woord?

01 Julie 2010Douglas S. Winnail

God het die profeet Amos geïnspireer om te boekstaaf: “Kyk, daar kom dae, spreek die Here Here, dat Ek ’n honger in die land stuur, nie ’n honger na brood nie en nie ’n dors na water nie, maar om die woorde van die Here te hoor.

Lees Meer...

Persoonlik - Hoekom verlaat mense die Kerk?

01 Mei 2010Roderick C. Meredith (1930-2017)

Miljoene Amerikaners het gedurende die laaste dekade of twee die “hoofstroom” Christendom verlaat! Die situasie is soortgelyk in Brittanje, Kanada en elders. Baie mense word eenvoudig koudgelaat deur wat hulle “georganiseerde godsdiens” noem.

Lees Meer...
^