http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Londen Roep: Welkom tot die nuwe EU!

01 Januarie 2011John Meakin

1 Desember 2009 dui ’n historiese keerpunt vir die Europese Unie en vir die Verenigde Koninkryk aan. Op daardie datum het die Lisbonse Verbeterde Verdrag wet geword nadat dit deur al die EU se lidlande aanvaar is.

Lees Meer...

Het u die onvergeeflike sonde gepleeg?

01 Januarie 2011Richard F. Ames

Een van die mees sielpynigendste bekommernisse is die vrees om van God afgesny te wees. Selfs meer kwellend as dit, is die gedagte dat mens vir ewig afgesny kan wees, met geen kans op verlossing nie.

Lees Meer...

Sewe lesse van die sewe Gemeentes

01 Januarie 2011Douglas S. Winnail

Ons leef in uitdagende tye in die geskiedenis van die Kerk wat Jesus gestig het. Idees wat vandag die rondte doen is betekenisvol op wyses wat min mense besef.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: gesin, vriende en kollegas

01 Januarie 2011LKG Redaksie

Toe ek van God begin leer het deur die Tomorrow’s World se programme, die tydskrif en die boekies, het ek gedink dat my gesin, vriende en kollegas net so opgewonde sou wees as wat ek was om die waarhede te ontdek wat ek ontdek het. Hulle negatiewe reaksies het my dus verbaas. Het ek iets verkeerd gedoen deur dit wat ek besig is om te leer, met hulle te deel?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Terugkere, Opstande en Rome

01 Januarie 2011Douglas S. Winnail

Volgens die woorde van die Londense koerant, Daily Telegraph (24 Oktober 2009), word dit “een van die mees beduidende ontwikkelings sedert die Hervorming”, genoem.

Lees Meer...

Persoonlik - Is ateïste werklik “dwase”?

01 November 2010Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ek het twee koerantberigte voor my waarmee ek ten sterkste verskil. Alhoewel ek oor die algemeen baie van die “Wall Street Journal” hou en die artikels en redaksionele kommentaar baie behulpsaam en stimulerend vind, is die artikels waarna ek verwys – volgens my opinie – geskryf deur ’n paar “geleerde dwase”.

Lees Meer...

China se eeu?

01 November 2010Roderick C. Meredith (1930-2017)

Met omtrent een vyfde van die hele wêreld se bevolking, bly China ’n raaisel vir baie mense in die Weste. Duisende jare gelede was China ’n imperiale staat met grootse ambisies van gebieds- en selfs wêreldoorheersing.

Lees Meer...

Die waarheid aangaande 2012: Hollywood vs. die Mensdom

01 November 2010Wallace G. Smith

Indien u nog nie blootgestel was aan die 2012 “profesieë” wat so wyd geadverteer word nie, sal u spoedig wees. Kan u egter die waarheid uitvind te midde van die media-sirkus? Presies wat het Hollywood teen planeet Aarde?

Lees Meer...

Londen Roep: ’n Sagmoedige Bul?

01 November 2010Rod King (1949-2019)

Stadig, bietjie vir bietjie, vervang die EU die infrastruktuur en simbole van sy lidlande. Nasionale wette en instellings moet plek maak vir supranasionale entiteite wat vanuit Brussels beheer word.

Lees Meer...

Die Rede vir die Kersseisoen

01 November 2010Douglas S. Winnail

Biljoene mense word elke jaar vasgevang in Kersfeesvierings, maar verstaan hulle werklik die waarheid aangaande Christus se geboorte? Die antwoord is reg in die bladsye van u Bybel!

Lees Meer...
^