http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Vrae en Antwoorde: 6,000 jaar + 1,000 jaar

01 November 2011LKG Redaksie

“Waar kom u aan die idee dat die mensdom 6,000 jaar van selfregering gegee is, om gevolg te word deur ’n 1,000 jaar heerskappy deur Jesus Christus?”

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Oseane in die moeilikheid!

01 November 2011Douglas S. Winnail

Die God van die Bybel het lank gelede reeds gewaarsku dat menslike veronagsaming van die natuurlike wette wat die aarde se ekosisteme beheer, katastrofiese beskadiging op ’n wêreldwye skaal tot gevolg sal hê.

Lees Meer...

Persoonlik - Waarom loop alles eensklaps verkeerd?

01 September 2011Roderick C. Meredith (1930-2017)

Artikel na artikel verskyn nou in tydskrifte, koerante en op die Internet aangaande die wantroue wat toenemende miljoene Amerikaners nou teenoor die Amerikaanse regering voel.

Lees Meer...

“Vrees” u God?

01 September 2011Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wat gaan gebeur met ’n wêreld wat die spot dryf met God? Het u diepe respek vir u Skepper?

Lees Meer...

Wat van liefde?

01 September 2011William Bowmer

Die apostel Johannes het geskryf: “Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie” (1 Johannes 4:18).

Lees Meer...

Wie is die Duiwel?

01 September 2011Richard F. Ames

Kan u die bose mag om u uitken – en dit oorwin?

Lees Meer...

Londen Roep: Draaipunte

01 September 2011John Meakin

David Cameron en sy koalisie-deelgenote wat gedurende Mei 2010 ingestem is, het aan hulself ’n monumentale taak gestel, toe hulle die leisels oorgeneem het na 13 jaar van Arbeidersregering. Wat is daardie taak? Hier is hoe Cameron dit beskryf het in ’n toespraak tydens ’n Julie 2008 tussenverkiesing in Glasgow, Skotland:

Lees Meer...

Die Geheimenis van die Verstand

01 September 2011Wallace G. Smith

Is die menslike verstand die uiteindelike onbekende grens?

Lees Meer...

Kies Beleefdheid!

01 September 2011Rod McNair

Kan u ’n verskil maak in ’n wêreld wat onbeskof geraak het?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Wat is die betekenis van Jesus se doop?

01 September 2011LKG Redaksie

Wat is die betekenis van Jesus se doop? In Mattheüs 3:16 lees ons dat toe Johannes Jesus gedoop het, die Heilige Gees “soos ’n duif” neergedaal en op Hom gerus het. Is dit toe die menslike Jesus Christus die eerste keer die inwoning van die Heilige Gees ontvang het?

Lees Meer...
^