http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Wie se opinie tel?

01 November 2011Roderick C. Meredith (1930-2017)

Maak “mag iets reg”? Regeer die meerderheid? Is “kundiges” die mense na wie ons moet opsien vir antwoorde? Ons lewe in ’n wêreld wat uitermate verward is oor gesag. Kom daar ’n einde aan hierdie verwarring? U behoort te weet!

Lees Meer...

Oortuiging, korreksie en bekering

01 November 2011William Bowmer

"Iemand wat teen sy sin oortuig word, huldig nog steeds dieselfde opinie [A man convinced against his will is of the same opinion still]”. 
Hierdie alombekende gesegde – wat toegedig word aan hoë persoonlikhede wat strek vanaf Benjamin Franklin tot Sir Walter Raleigh tot die digter Samuel Butler – is nou bevestig deur moderne navorsers.

Lees Meer...

Vrede op aarde?

01 November 2011Rod McNair

Watter Heilige Dag belowe ware wêreldvrede? Die antwoord mag u verras!

Lees Meer...

Londen Roep: Maria se bruidskat

01 November 2011Rod King (1949-2019)

Presies 61 jaar gelede hierdie November, het Pous Pius XII van die Rooms-Katolieke Kerk die leerstelling dat Maria, die moeder van Jesus, liggaamlik in die hemel opgeneem is aan die einde van haar lewe, as dogma verklaar.

Lees Meer...

Sal Islam Europa verander?

01 November 2011Dexter B. Wakefield

Van Keiser na Konstantyn na ... Kalifaat? Wat kan die Skrif en die geskiedenis ons leer oor Europa se toekoms en die opkoms van Islam in die Weste?

Lees Meer...

Tekens van Christus se wederkoms

01 November 2011Richard F. Ames

“Daar was nog altyd oorstromings, droogtes en aardbewings”, mag die skeptici sê. U Bybel onthul egter die tekens om dop te hou, wat aan ware Christene sal wys wanneer Jesus Christus se wederkoms naby is. Kan u daardie tekens uitken? 

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: 6,000 jaar + 1,000 jaar

01 November 2011LKG Redaksie

“Waar kom u aan die idee dat die mensdom 6,000 jaar van selfregering gegee is, om gevolg te word deur ’n 1,000 jaar heerskappy deur Jesus Christus?”

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Oseane in die moeilikheid!

01 November 2011Douglas S. Winnail

Die God van die Bybel het lank gelede reeds gewaarsku dat menslike veronagsaming van die natuurlike wette wat die aarde se ekosisteme beheer, katastrofiese beskadiging op ’n wêreldwye skaal tot gevolg sal hê.

Lees Meer...

Persoonlik - Waarom loop alles eensklaps verkeerd?

01 September 2011Roderick C. Meredith (1930-2017)

Artikel na artikel verskyn nou in tydskrifte, koerante en op die Internet aangaande die wantroue wat toenemende miljoene Amerikaners nou teenoor die Amerikaanse regering voel.

Lees Meer...

“Vrees” u God?

01 September 2011Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wat gaan gebeur met ’n wêreld wat die spot dryf met God? Het u diepe respek vir u Skepper?

Lees Meer...
^