http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Môre se jeug vandag: Geen grense?

01 Mei 2017Jonathan McNair

Het u al die slagspreuk: “Geen grense” gesien? “Geen grense” is ’n popkultuur-slagspreuk van wat onbeskaamd klink en groot probleme skep. Selfs al sou dit hoe trotserend klink, weerspreek dit eintlik ’n Bybelse beginsel wat ’n grondbeginsel vir sukses in die lewe is. ’n Behoorlike begrip van “grense” is een van die mees kritieke lesse wat ’n jong mens kan leer.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde

01 Mei 2017LKG Redaksie

Indien God almagtig is, waarom laat Hy Satan toe om die “god van hierdie wêreld” te wees (2 Korinthiërs 4:4)?

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Die opkoms van die “uitverkore volk”

01 Mei 2017Douglas S. Winnail

Lei God werklik die verloop van die geskiedenis? Min mense besef vandag dat Moses, die uittog uit Egipte en die Israelitiese konings (Dawid en Salomo) deel van een van die belangrikste keerpunte in die geskiedenis van die wêreld was. Daardie keerpunt het ander magtige nasies oor ’n tydperk van 500 jaar beïnvloed (1400 v.C. tot 900 v.C.).

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Einstein, God en gravitasiegolwe

01 Mei 2017Wallace G. Smith

Op 11 Februarie 2016 het ’n groep baie opgewonde wetenskaplikes aangekondig dat hulle na dekades se geduldige ondersoek, gravitasiegolwe ontdek het. Sommige mense het dit die “deurbraak van die eeu” genoem. Waarom dan al die blydskap? Wat is gravitasiegolwe? Wat kan so ’n ontdekking ons van die God daaragter vertel?

Lees Meer...

Laat elke dag tel!

01 Maart 2017Roderick C. Meredith (1930-2017)

Soos die meeste van u wat die nuus volg weet, lewer ’n toenemende aantal ontleders en kenners nou kommentaar oor hoe vinnig wêreldgebeure en maatskaplike veranderings plaasvind.

Lees Meer...

Die antwoord

01 Maart 2017Roderick C. Meredith (1930-2017)

Waarom is ons nasies in so ’n warboel? Sal oorloë ooit ophou? Sal die mensdom homself binnekort vernietig? Is daar enige hoop vir ons wêreld en vir u? Daar is ’n antwoord en dit sal u lewe vir ewig verander!

Lees Meer...

Oorwinning oor die dood!

01 Maart 2017Richard F. Ames

Baie ateïste en niegelowiges neem aan dat die dood die einde is. Baie gelowiges aanvaar dat diegene wat nog nooit Christus se naam of leerstellings gehoor het nie, hel toe sal gaan wanneer hulle sterf. U Bybel openbaar die bemoedigende waarheid wat ons almal behoort te weet!

Lees Meer...

Europese migrasie: Krisis en gevolge

01 Maart 2017John Meakin

Europa het oor die eeue heen ’n gespanne verhouding met sy minderheidsgemeenskappe gehandhaaf. Wat sal die invloei van die Midde-Oosterse vlugtelinge vir ’n kontinent beteken wat gretig is om weer met sy legendariese oorsprong te herenig?

Lees Meer...

Londen roep: Die jaar van Shakespeare

01 Maart 2017Adam J. West

William Shakespeare, dramaturg, digter en buitengewone woordsmid, het aan die wêreld ’n voortreflike uiteensetting en kragtige (hoewel by tye onkuis) prosa nagelaat. Die jaar 2016 het die 400ste herdenking van Shakespeare se dood gekenmerk. Regdeur Engeland was feestelikhede ter ere van hierdie nasionale ikoon vir sy onskatbare bydraes tot die Engelse kultuur, kuns en taal geskeduleer.

Lees Meer...

Môre se jeug: Yster slyp yster

01 Maart 2017Phil Sena

Watter eienskappe soek u in ’n vriend? Is ’n persoon se voorkoms vir u die belangrikste? Dink u mense is “cool” as gevolg van hulle gedrag of hoe hulle aantrek? Heg u dalk meer waarde aan ’n persoon se karakter en ander eienskappe én hulle invloed op u lewe?

Lees Meer...
^