http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

O Kanada!: Die man wat met al sy mag gewerk het

01 November 2017Winston Gosse

Wanneer ons aan die telefoon en sy uitvinder dink, dink ons waarskynlik aan Alexander Graham Bell. Die proses van navorsing en eksperimentering wat Bell ’n aantal jare vroeër begin het, het uiteindelik ’n wonderlike uitvinding tot gevolg gehad.

Lees Meer...

Sewe geheime vir ’n vreugdevolle huwelik

01 November 2017Richard F. Ames

Vir sommige mense kan dit na ’n ongelooflike uitdaging lyk om ’n gelukkige huwelik te hê. So ’n huwelik wag nietemin vir “u” indien u hierdie noodsaaklike sleutels toepas!

Lees Meer...

Vrae & Antwoorde: Waarom laat God toe dat Satan oor die aarde heers?

01 November 2017LKG Redaksie

Indien God almagtig is, waarom laat Hy Satan toe om die “god van hierdie wêreld” te wees? (2 Korinthiërs 4:4).

Lees Meer...

Londen roep: Die Suezkrisis: 60 jaar later

01 November 2017John Meakin

Sestig jaar gelede was die wêreld se aandag op ’n enkele kanaal in die Midde-Ooste gefokus. Wat daar gebeur het, gaan tot vandag toe voort om die wêreld te raak.

Lees Meer...

Behoort Christene Kersfees te vier?

01 November 2017Wallace G. Smith

Dit lyk na ’n belaglike vraag om te vra, maar min mense kry die regte antwoord! Die waarheid kan nogtans ’n groot verskil in u lewe maak.

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Hoe “Christelikheid” die wêreld verander het

01 November 2017Douglas S. Winnail

Beskawings oor die hele wêreld heen het verander namate een godsdiens versprei het en ’n impak op elke kultuur gehad het waarmee dit in aanraking gekom het.

Lees Meer...

Die tekens van die tye

01 November 2017Michael Heykoop

Vir duisende jare al besef mense dat dit voordelig sou wees om die tekens van die tye te kon lees om sodoende toekomstige gebeure te voorspel. Somtyds kan die tekens vir almal sigbaar wees, maar slegs diegene wat in staat is om dit in die regte verband te plaas kan verstaan wat dit vir die toekoms inhou!

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Die geitjie se greep

01 November 2017Stuart Wachowicz

In die warm streke van die wêreld sal u ’n klein kreatuurtjie vind wat menslike waarnemers al vir duisende jare lank verstom en verwar. “Geitjie” is die familienaam vir akkedisse wat daarvoor bekend is dat hulle unieke eienskappe besit.

Lees Meer...

Het ons God vergeet?

01 November 2017Gary F. Ehman

Jesus Christus sê in Matthéüs 6:25: “Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe – wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam – wat sal julle aantrek nie. Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie?”

Lees Meer...

Erken die oorsaak van probleme

01 September 2017Roderick C. Meredith (1930-2017)

Om werklik die probleem van die groeiende vlaag misdaad in baie van die groot stede van ons nasies op te los, is dit nodig om meer noukeurig en met “’n oop gemoed” te kyk na wat ons Skepper in Sy geïnspireerde Woord aan ons sê!

Lees Meer...
^