http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Misleide onderwys en die ondergang van die Weste

01 Julie 2021Douglas S. Winnail

Die Weste wat voorheen deur miljoene mense wêreldwyd as ’n baken van beskawing en welvaart beskou is, word nou algemeen gesien as ’n kultuur wat besig is om agteruit te gaan en ’n samelewing wat verrot het. Selfs miljoene bederfde Westerlinge begin nou om hulle eie kulturele erfenis te verag en te verwerp. Waarom gebeur dit vandag? Waarheen lei hierdie ontstellende neigings?

Lees Meer...

As my volk hulleself sal verootmoedig ...

01 Julie 2021Rod McNair

Ons hoor deesdae nie veel van nederigheid nie. Ons prys nie die nederiges nie; ons prys die hoogmoediges. Al te dikwels volg ons die stroom van die samelewing rondom ons en beklemtoon die boodskap aan ons kinders dat om seker van onsself te wees en selfvertroue te hê, die sleutel tot sukses in die lewe is.

Lees Meer...

’n Perfekte storm [’n Ongelukkige sameloop van omstandighede]

01 Julie 2021Gerald Weston

Die jaar 2020 het ’n verbasende sameloop van verskeie lewensveranderende gebeure opgelewer – ’n Perfekte storm wat die wêreld verander.​ Hoe die perfekte storm in 2020 gerealiseer het en waarom ons nie gereed is vir die volgende een nie!

Lees Meer...

O Kanada! Bly in kontak tydens isolasie

01 Julie 2021Jonathan Riley

Baie van ons het die afgelope tyd ’n baie hoër vlak van fisiese isolasie beleef as wat ons nog ooit tevore ervaar het en boonop vir ’n langdurige periode, omdat die regerings se inperkings gedurende die piek van die COVID-19-pandemie, soveel as ’n derde van die wêreldbevolking geraak het.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Hoe kan God jaloers wees?

01 Julie 2021LKG Redaksie

In Exodus 20:5 sê God dat Hy ’n jaloerse God is, maar in Galásiërs 5:20 word jaloesie onder die sondige werke van die vlees genoem. Is dit ’n teenstrydigheid?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Presies wat is ’n virus?

01 Julie 2021Wallace G. Smith

COVID-19 het virusse op ’n daaglikse basis voorbladnuus gemaak, maar hoeveel van ons verstaan wat virusse eintlik is? Is ’n virus lewendig of nie? Hoe werk virusse? Hoe pas dit in by God se plan van die skepping?

Lees Meer...

’n Wêreld op die rand van die afgrond

01 Mei 2021Gerald Weston

Hierdie uitgawe van die Wêreld van Môre fokus om begryplike redes op die koronavirus wat ons wêreld bedreig. Vroeg in 2020, voordat die bekommernis oor COVID-19 ten volle ontvou het, het ek ’n reis onderneem wat reeds lank voor die krisis beplan was. So het ek ongemaklik naby die episentrum van die dreigende pandemie beland.

Lees Meer...

’n Reis te midde van ’n magdom maskers

01 Mei 2021Gerald Weston

Aan die begin van Covid-19 het mnr. Gerald Weston, Hoofredakteur, terwyl hy oorsee op reis was, geskryf en verduidelik waarom hierdie dinge gebeur en wat ons daaruit behoort te leer.

Lees Meer...

Die Bybel se gesondheidswette versus die koronavirus

01 Mei 2021J. Davy Crockett III

Gesondheidsbeamptes het vasgestel dat die koronavirus wat sy verskyning gemaak het en wat COVID-19 veroorsaak, afkomstig was van die Huanan-seekosmark in Wuhan, China wat die Hubei-provinsie se grootste verkoper is van wat die Chinese yě wèi noem of te wel “wildsgeure”. Behoort die diere wat hier beskryf word, as voedsel vir die mens beskou te word?

Lees Meer...

Aansteeklikheid: Oorwin aansteeklike siektes

01 Mei 2021Douglas S. Winnail

In hierdie uittreksel van ons splinternuwe boekie, verduidelik dr. Douglas Winnail watter kosbare inligting die Bybel bevat om siektes te beveg. Bevat die Bybel belangrike sleutels om die wêreldwye uitdaging van aansteeklike siektes die hoof te bied? Kan godsdiens ’n rol speel in die bevordering van gesondheid en die voorkoming van siektes?

Lees Meer...
^