http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Is u anders?

01 Maart 2024Gerald Weston

Die meeste van ons het al gewonder hoe dit sou wees indien ons gedurende ’n ander tyd in die geskiedenis gebore was. Sommige mense het gewens dat hulle gedurende die pioniersdae van Noord-Amerika geleef het. Heelwat ander mense wens hulle het geleef gedurende die tyd van Jesus Christus, toe Hy al daardie wonderwerke gedoen het.

Lees Meer...

Slaapwandelend na Wêreldoorlog III

01 Maart 2024Gerald Weston

Die Oekraïne-krisis veroorsaak dat baie mense bekommerd is dat nog ’n wêreldoorlog reeds begin het. Die volle waarheid is selfs meer verbasend.

Lees Meer...

’n Steengroef van lewende stene

01 Maart 2024Dexter B. Wakefield

Ware Christene is besig om gevorm te word vir ’n glorieryke doel, soos gesien kan word vanuit koning Salomo se lewenswyse en die apostel Paulus se woorde.

Lees Meer...

Jerusalem: Toekomstige hoofstad van die wêreld

01 Maart 2024Richard F. Ames

Ander stede mag wel groter en digter bevolk wees maar een klein stadjie met ’n ryk geskiedenis is die belangrikste stad wat die toekoms van die planeet Aarde aanbetref!

Lees Meer...

Evolusie se skandalige geheimpies

01 Maart 2024Wallace G. Smith

Deesdae se wêreldse samelewing moedig die valse opvatting aan dat die teorie van ewolusie, bevestigde wetenskap is. Dit is egter ver van die waarheid af en dit is nodig dat u dit weet!

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Ligte af - Die krag van slaap

01 Maart 2024Bryan Fall

Ons moenie geestelik aan die slaap wees nie. God het nogtans fisiese slaap ontwerp as ’n merkwaardige instrument vir daaglikse vernuwing!

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “Goeie Vrydag” ignoreer God se groot [Heilige] Dag

01 Maart 2024LKG Redaksie

Vraag: Ek het in my Bybel vir bewyse van “Goeie Vrydag” gesoek wat my kerk volgende maand gaan vier, maar ek kon dit nie vind nie. Wat sien ek nie raak nie?

Lees Meer...

Die strewe na blywende geluk

01 Januarie 2024Gerald Weston

’n Wyse en ryk koning—die wysste en rykste van sy dag—het gesoek om die geheim van ’n gelukkige lewe te vind. Hy het daarna gesoek in wyn, vroue en sang—en soveel meer.

Lees Meer...

Gaan u na die HEL?

01 Januarie 2024Richard F. Ames

Is jy bekommerd dat jou afgestorwe vriende en geliefdes in vurige marteling ly omdat hulle nie getroue Christene was nie—of Jesus Christus enigsins nooit aangeneem het nie? Wat van jou eie toekoms? Die waarheid van die saak is 'n ontsagwekkende openbaring van God se genade en geregtigheid - en dit is nie wat die meeste mense aanneem nie.

Lees Meer...

Sal ons ag slaan op die waarskuwings?

01 Januarie 2024Douglas S. Winnail

Die meeste belydende Christene het die Bybelse boodskap gehoor dat “God liefde is” (1 Johannes 4:8) en dat God sy Seun, Jesus Christus, gestuur het om vir die sondes van die wêreld te sterf (Joh. 3:16).

Lees Meer...
^